WWoordwerk

Term 4 2026 · Graad 5–6

Sluit aan vir die eksamensprint.

Vul die ouer of voog se besonderhede in. Nadat die betaling deur is, stuur ons ’n eenmalige skakel waarmee jy jou kind se leerderprofiel skep.

Prys: R149 per leerder. Nog 20 plekke. Toegang tot die einde van die sprint.

Deur te betaal, bevestig jy dat jy die ouer of wettige voog is en dat jy die voorwaardes en privaatheidskennisgewing gelees het.

Betalingsbesonderhede

Betaling word deur PayFast verwerk. Ons stoor nie kaartbesonderhede nie. Kwessies? [email protected].